Hierdie webwerf konsentreer op die nageslag van Carl Ferdinand Ludolph Dietrich SCHULZE (1836-1916) van Lydenburg. Die stamvader van die Lydenburgse Schulze familie in Suid Afrika. 

BO: Die Schulzebroers en -susters vier hul kleinsus se tagtigste verjaarsdag op Stellenbosch. Tweede van regs is sy, Hänsi (x Jan Robbertze). Saam met haar is, van links, Ilse (x Petrus de Villiers), Erich (x Yvonne Gleimius), Frieda (x Johannes Hofmeyr) en heel regs Carl (x Bets van der Lith). Hulle behoort tot die tweede geslag van die familie wat in Suid-Afrika gebore is en is die kinders van Willi Schulze en Corrie Hollebrands in lewe van Lydenburg in die voormalige Oos-Transvaal. Hul oudste suster Ingrid(x Jacob Sieling) is in 2012 oorlede.

Capensis is die geskiedenis van die Schulze familie in Suid Afrika.

Die familieboom het genealogiese informasie van die Schulzes in Suid Afrika.

Die stamvader van die familie Schulze in Suid Afrika.

Onder ontwikkeling