Carl en Johanna se kinders: Johanna Pauline Helene Schulze, Wilhelm Ludwig Stephan Schulze, Carl Louis Otto Schulze, Frieda Elizabeth Margaretha Schulze, Arthur Carl Hans Schulze, Franz Ludwig Schulze, Johanna Hedwig Emilie Schulze, Rudolph Ferdinand Schulze, Gerhard Wilhelm Edmund Schulze
Gebore: 1871-05-03
Oorlede: 1908-02-14
Eggenoot: Albert Büring
Albert en Johanna het geen kinders gehad nie
Gebore: 1873-06-03
Oorlede: 1901-07-04
Stephan was ‘n bankklerk in Bulawayo in Rhodesië. Hier het hy lewensversekering uitgeneem en aan sy pa Carl F W L Schulze bemaak! Het hy ‘n voorgevoel gehad? Hy was oppad huis toe vir vakansie vanaf Bulawayo via Lourenzo Marques. Daar was gerugte dat hy moontlik in LM deur Boerespioene as rapportryer gewerf is. Op 14 Julie 1901 sneuwel hy 20 km vanaf Nomabasha op die Piggs’ Peak-pad, destyds in die distrik van Lydenburg; moontlik geskiet deur die patrollie van Steinekers Horse wat dié tyd in diens was van die Britse regering. Sy graf is nooit gevind nie.
Wilhelm Ludwig Stephan Schulze is nooit getroud nie en het geen kinders gehad nie.
Gebore: 1874-08-21
Oorlede: 1937-01-07
Carl Louis Otto Schulze se kinders: Margaretha Hendrika Schulze, Helene Ottilie Marie Schulze, Hendrika Johanna Schulze, Erna Alvine Christine Schulze, Otto Carl (Ludwig) Schulze, Carla Adéle Felicitas Schulze, Dorothea Schulze, Stephan Schulze
Eggenoot: Hendrika Johanna Koeleman
Gebore: 1875-11-12
Oorlede: 1882-05-02
Frieda Elizabeth Margaretha Schulze het gelewe om slegs 6 jaar oud te word.
Gebore: 1877-11-14
Oorlede: 1901-04-07 in tronk in Pretoria.
Arthur het skoolgegaan in Duitsland. Sy skool raport is deel van sy gallery regs. Arthur het saam met sy broer Stephan deelgeneem aan die Maleboch-oorlog in die Blaauwberg. (Pastor Christopher Sonntag beskryf hierdie oorlog in sy boek My Friend Maleboch, Chief of the Bahananwa?. (ISBN 0 7989 0126 8)
Arthur Carl Hans Schulze: is nooit getroud nie en het geen kinders gehad nie.
Gebore: 1879-04-29
Oorlede: 1939-09-03
Franz Ludwig Schulze het een kind gehad: Helene Friede Schulze
Eggenoot: Hildegard Therese Dorothea Bauling
Gebore: 1881-06-22
Oorlede: 1959-02-06
Hänsi was ‘n onderwyseres gewees.
Johanna Hedwig Emilie Schulze se kinders: Wilhelm Carl Gerhard Güldenpfennig, Hans Heinrich Güldenpfennig, Adelheid Monika Güldenpfennig, Agnes Helene Güldenpfennig
Eggenoot: Johann Heinrich Friedrich Güldenpfennig
Gebore: 1883-12-25
Oorlede: 1964-01-14
Ferdie was ‘n plaasboer in Pietersburg
Rudolph Ferdinand Schulze se kinders: Hans Arthur Schulze, Johanna Marie Erika Schulze, Hildegard Ingeborg Schulze, Frieda Dorothea Schulze, Margaretha Charlotte Schulze, Gertrud Adele Schulze
Eggenoot: Marie Therese Güldenpfennig
Gebore: 1885-11-11
Oorlede: 1941-09-06
Eddie het by die myne gewerk.
Gerhard Wilhelm Edmund Schulze het een kind gehad: Ulrich Otto Schulze
Eggenoot: Olive Rita Inglethorp