Pastor Stephanus (Stephan) Schultz aka Schulze, Praetorius
Gebore: 1536-05-03 Oorlede: 1603-05-04
Elisabeth (Baumann) Schultz
Gebore: voor 1555 Oorlede: 1620
Hy studeer aan Universiteit van Rostock vanaf 1558 en gee onderwys vir ‘n verdienste. In 1563 behaal hy sy graad, word georden 1565 in Berlyn en word pastor van die Katharinenkirche in Salzwedel vanaf 1569 tot sy dood. Hy rig ‘n skool vir Latyn op en skryf daarvoor handleidings.
Hy was ‘n groot bewonderaar van Martin Luther en skryf meer as tagtig godsdienstige geskrifte, sommige waarvan in 1625 en 1636 as “Geistliche Schatzkammer der Gläubigen” versamel is. Dit is deels kontroversiëel oor sy nastrewing van pefeksionisme maar word tot in die 21ste eeu heruitgegee o.a. deur Stoudt (Stuttgart, 1869) en ‘n heruitgawe van ‘n Deense vertaling in 2008.
photo_2021-12-10_17-17-22
photo_2021-12-10_17-17-47
Salzwedel Katharinenkirche
Katharinenkerk Salzwedel
stephan1664
Elisabeth was die vrou van Stephan Schultz / Praetorius
Hulle was die ouers van Sebastian Schulze en Christian Schulze
Eggenoot: Barbara Elizabeth Burghard Hulle het 3 Seuns gehad.
Tweede Eggenoot: Elisabeth Dorothea von Chüden. Elisabeth en Stephan het 7 Kinders gehad:
» Stephan Christian x Kelch
» Stephan Diederich
» Dorothea Elisabeth
» Johan Jacob
» Maria Elisabeth
» Anna Dorothea
» Ludavica Sophia
Hy gaan skool in Salzwedel en later Köln, studeer in Leibzig. Hy word in 1694 kapelaan van die Sachsen-regiment, in 1703 pastor in Salzwedel (Marienkirche) en in 1713 superintendent van die kerk. Gedurende 1732 kry hy beroerte maar herstel goed en dien die Kerk verder tot sy dood.
Hy was ‘n goeie sakeman en het sy gemeente se belange altyd op die hart gedra.
Stephan geb 1664
Stephan geb 1664 Grafsteen
grafsteen
stephan1664
bord
1664-1
1664-2
Vader van Stephan (Schulze) Schultze, Stephan Dietrich Schulze and Maria Catharina Schulze
Stephan Dietrich Schulze
Gebore: Ongeveer 1726 Oorlede: Voor 1796
Vader van Carl Ludolph Dietrich Schulze
Maria Catharina Schulze
Gebore: 1727-03-25 Oorlede: Voor 1800
Geen inligting
Stephan (Schulze) Schultze
Gebore: 1724 -07-04 Oorlede: Onbekend
Vader van Carl Ludolph Dietrich Schulze
Carl Ludolph Dietrich (Carl) Schulze
Gebore: 1724 -07-04 Oorlede: Onbekend
Vader van Franz Ludwig Schulze
Franz Ludwig Schulze
Gebore: 1805 -01-13 Oorlede: 1883-05-03
Vader van Carl Ferdinand Ludolph Dietrich Schulze
Carl Ferdinand Ludolph Dietrich Schulze (Stamvader)