Die storie van Sasa Malan in Capensis het my aangemoedig om die samestelling van die familie Schulze met fotos en skrywe met die nageslag saam te stel.
Die lees van die eerste brief, van Oupa Carl aan sy kinders waar hulle vandaan kom, het die besluit vasgelê.