Voor Geskiedenis

Pastor Stephanus (Stephan) Schultz aka Schulze, Praetorius

Gebore: 1536-05-03
Oorlede: 1603-05-04

Elisabeth (Baumann) Schultz

Gebore: voor 1555
Oorlede: 1620

Hy studeer aan Universiteit van Rostock vanaf 1558 en gee onderwys vir ‘n verdienste. In 1563 behaal hy sy graad, word georden 1565 in Berlyn en word pastor van die Katharinenkirche in Salzwedel vanaf 1569 tot sy dood. Hy rig ‘n skool vir Latyn op en skryf daarvoor handleidings.

Hy was ‘n groot bewonderaar van Martin Luther en skryf meer as tagtig godsdienstige geskrifte, sommige waarvan in 1625 en 1636 as “Geistliche Schatzkammer der Gläubigen” versamel is. Dit is deels kontroversiëel oor sy nastrewing van pefeksionisme maar word tot in die 21ste eeu heruitgegee o.a. deur Stoudt (Stuttgart, 1869) en ‘n heruitgawe van ‘n Deense vertaling in 2008.

Elisabeth was die vrou van Stephan Schultz / Praetorius

Hulle was die ouers van Sebastian Schulze en Christian Schulze

Sebastian Schulze

Gebore: om en by 1572
Oorlede: voor 1660

Geen inligting

Christian Jurgen Schulze

Gebore: om en by 1575
Oorlede: na 1635

Vader van Dietrich Schulze

Dietrich Schulze

Gebore: 1634-08-07
Oorlede: 1690-02-09

Vader van Stephan Schulze

Stephan Schulze

Gebore: 1664-11-24
Oorlede: 1736-09-05
Ώ Marienkirche, Salzwedel

Eggenoot: Barbara Elizabeth Burghard
Hulle het 3 Seuns gehad. 

Tweede Eggenoot: Elisabeth Dorothea von Chüden.
Elisabeth en Stephan het 7 Kinders gehad:

  1. » Stephan Christian x Kelch
  2. » Stephan Diederich
  3. » Dorothea Elisabeth
  4. » Johan Jacob
  5. » Maria Elisabeth
  6. » Anna Dorothea
  7. » Ludavica Sophia

Hy gaan skool in Salzwedel en later Köln, studeer in Leibzig. Hy word in 1694 kapelaan van die Sachsen-regiment, in 1703 pastor in Salzwedel (Marienkirche) en in 1713 superintendent van die kerk. Gedurende 1732 kry hy beroerte maar herstel goed en dien die Kerk verder tot sy dood.

Hy was ‘n goeie sakeman en het sy gemeente se belange altyd op die hart gedra.

Vader van Stephan (Schulze) Schultze, Stephan Dietrich Schulze and Maria Catharina Schulze

Stephan Dietrich Schulze

Gebore: Ongeveer 1726
Oorlede:  Voor 1796 

Vader van Carl Ludolph Dietrich Schulze

Maria Catharina Schulze

Gebore: 1727-03-25
Oorlede: Voor 1800

Geen inligting

Stephan (Schulze) Schultze

Gebore: 1724 -07-04
Oorlede: Onbekend

Vader van Carl Ludolph Dietrich Schulze

Carl Ludolph Dietrich (Carl) Schulze

Gebore: 1724 -07-04
Oorlede: Onbekend

Vader van Franz Ludwig Schulze

Franz Ludwig Schulze

Gebore: 1805 -01-13
Oorlede: 1883-05-03

Vader van Carl Ferdinand Ludolph Dietrich Schulze

Brief aan sy kinders oor hulle voorgeslag (vertaal in Afrikaans)

Maak toe X
Powered by
Brief aan sy kinders oor hulle voorgeslag (vertaal in Engels)


Maak toe X
Powered by