Fotos

Fotos van die stamvader Carl Ferdinand Ludolph Dietrich Schulze
Gebore: 1836-04-23 Oorlede: 1916-08-13

BO: Die stamvader en sy jongste kind, Bernard Rudolph Schulze (Rudolph)
Gebore: 1901-11-25 Oorlede: 1989-11-01

BO: Die stamvader en sy tweede vrou Anna Maria Dorothea Güldenpfennig
Gebore: 1859-12-08 Oorlede: 1906-11-09

Familie fotos

BO: Max, Willi, Carl, Gottfried, Rudolph
Ferdie, Eddie, Otto, Lulu, George

BO: Boonste ry: Willi, Erich Műller, Alfred Opperman, Otto, Siegfried Műller, 
Tweede ry: 
Eddie, Chris Bauling, Hein Güldenpfennig, Lulu, Carl, Fienie, Machtend,
Derde ry: Hänsie, Rika, Otto, Bertha Opperman, Hildegard, Hedwig,
Vierde ry: Carl, Corrie, Willi 
Güldenpfennig,
Vyfde ry: Ilse, Hänsi, Onbekend,
Voor: Erich, Mariechen

BO: Boonste ry: Eddie, Ferdie, Carl, Georg, Lulu, 
Tweede ry: Gottfried, Max, Rudolph, Willi
Voor: Carl

Ander fotos

BO: de Clereqstraat 23, Lydenburg
2 Geslagte Schulze het hier groot geword vir byna 100 jaar.

BO: Familiehuis, Lydenburg, 1872

Mense: Arthur, Pauline op stoel, Otto, Hänsi, Pa Carl en Stephan

BO: de Clereqstraat 23, Lydenburg
Foto geneem van agter die huis af.

BO: Carl Schulze (b10) (Posmeester),  Jan van Sigherm (Myn Kommissaris), Dr D Nienaber (dokter), Carl Schulze (Stamvader)
A Kunnesen (Balju), A.F Jansen (Landdros), D Kriel (Assistent Landdros)