Schulze, Hans Georg

Hans Georg Schulze
Biography
Hy ontvang opleiding as onderwyser by die Heidelbergse Onderwyskollege. Hy behaal sy B.A. in 1919, sy M.A. in 1920 aan die pas gestigte PU vir CHO en word as lektor daar aangestel in verskillende Departemente. In 1925 word hy as professor in Duits aangeste en beklee die posisie vir 35 jaar. Hy behaal sy doktorsgraad aan die Universiteit van Bonn in 1928.

Hy was hoofouteur van die Afrikaans-Duitse woordeboek en outeur van verskillende vertalings uit Duits en geannoteerde Duitse tekste.
Facts
  • Occupation - professor in Duits PU vir CHO
Ancestors
Family Group Sheet - Child
Family Group Sheet - Spouse
Descendancy Chart