Schulze Praetorius, Stephan(Us)

Stephan(us) Schulze Praetorius
Biography
Hy studeer aan Universiteit van Rostock vanaf 1558 en gee onderwys vir ''n verdienste. In 1563 behaal hy sy graad, word georden 1565 in Berlyn en word pastor van die Katharinenkirche in Salzwedel vanaf 1569 tot sy dood. Hy rig ''n skool vir Latyn op en skryf daarvoor handleidings.

Hy was ''n groot bewonderaar van Martin Luther en skryf meer as tagtig godsdienstige geskrifte, sommige waarvan in 1625 en 1636 as "Geistliche Schatzkammer der Gläubigen" versamel is. Dit is deels kontroversiëel oor sy nastrewing van pefeksionisme maar word tot in die 21ste eeu heruitgegee o.a. deur Stoudt (Stuttgart, 1869) en ''n heruitgawe van ''n Deense vertaling in 2008.
Kyk ook:
en.wikipedia.org/wiki/Stephan_Praetorius
de.wikipedia.org/wiki/Stephan_Praetorius
Facts
  • Occupation - predikant Salzwedel
Ancestors
   
?
 
 
?
  
  
  
?
 
  
 
  
?
 
 
?
  
  
  
?
 
Family Group Sheet - Child
PARENT (U) ?
Birth
Death
Father?
Mother?
PARENT (U) ?
Birth
Death
Father?
Mother?
CHILDREN
MStephan(us) Schulze Praetorius
BirthSalzwedel
DeathSalzwedel
Marriageto Pn NN
Family Group Sheet - Spouse
PARENT (M) Stephan(us) Schulze Praetorius
BirthSalzwedel
Death Salzwedel
Marriageto Pn NN
Father?
Mother?
PARENT (F) Pn NN
Birth
Death
Marriageto Stephan(us) Schulze Praetorius
Father?
Mother?
CHILDREN
MChristian Jurgen Schulze
Birth
Death
Marriageto Pn NN
Descendancy Chart