Schulze, Wilhelm Ludwig Stephan

Wilhelm Ludwig Stephan Schulze
Biography
Hy het op 06.09.1900 in Bulawayo ''n testament gemaak waarin hy sy boedel bemaak aan sy pa. Hy teken aan dat hy ''n lewenspolis ter waarde van 500 pond uitgenem het.

Hy is later van Bulawayo terug na die Transvaal via Lorenco Marques. Daar was gerugte dat hy moontlik deur die Boerespioene daar as rapportryer gewerf is. Op 04.07.1901 sneuwel hy 20 km vanaf Nomahasha op die Pigg''s Peak pad, distr. Lydenburg (?), moontlik deur ''n patrollie van Steineckers Horse.

Sy netto boedel het 477 pond 14 s beloop.
Facts
  • Occupation - bankklerk Bulawayo
Ancestors
Family Group Sheet - Child