Rudolph, Talitha Kumi

Talitha Kumi Rudolph
Biography
Tydens ''n besoek van Thalita aan Wagendrift aan die Boesmansrivier het haar suster Aletta, wie se man Marthinus Oosthuizen daar geboer het, siek geword. Die mediese beamte, dr Sparrow, van die nabygeleë Engelse militêre pos by Boesmansdrift (later Estcourt) is ontbied. Dit het, tot ontsteltenis van die familie, gelei tot ''n romanse tussen Thalita en die Engelse dokter, wat boonop ''n Katoliek was.

Toe die romanse in 1849 gevorder het tot die laaste voorbereidings aan die vooraand van die huwelik, het die familie besluit om in te gryp en Thalita te ontvoer. Ten spyte van dr Sparrow se pogings om haar met behulp van die militêre op te spoor, het die familie daarin geslaag om haar saam met haar ma oor die Natalse grens via die Vrystaat te bring tot by haar pa, wat vooruit is na sy aftreeplaas aan die Suikerbosrand.

Sy is later met haar neef getroud.
Facts
    Ancestors
    Family Group Sheet - Child
    PARENT (M) Johan Bernhard Rudolph
    BirthUitenhage
    Death
    Marriageto Elizabeth Susanna Fourie
    Father?
    Mother?
    PARENT (F) Elizabeth Susanna Fourie
    Birth
    Death
    Marriageto Johan Bernhard Rudolph
    FatherPetrus Johannes Fourie
    MotherAletta Booysen
    CHILDREN
    FJohanna Henriette Wilhelmina Rudolph
    BirthLangehoop Uitenhage
    DeathMalta distr. Winterton
    Marriageto Friedrich Wilhelm Ludwig Güldenpfennig
    FTalitha Kumi Rudolph
    BirthUitenhage
    Death
    Marriageto Dirk Theunis Fourie
    MJacobus Andries Andreas Rudolph
    Birth
    Death
    Marriageto Elizabeth Catharina Fourie
    Marriageto Elsie Elisabeth Margaritha Marais
    FElizabeth Susanna Rudolph
    Birth
    Death
    Marriageto Thomas Johannes Howell
    Marriageto Josef de Kock
    FAletta Bernhardina Rudolph
    BirthUitenhage
    Death
    Marriageto Marthinus Jacobus Oosthuizen OOsthuyse
    Family Group Sheet - Spouse
    PARENT (M) Dirk Theunis Fourie
    Birth
    Death
    Marriageto Talitha Kumi Rudolph
    Father?
    Mother?
    PARENT (F) Talitha Kumi Rudolph
    BirthUitenhage
    Death
    Marriageto Dirk Theunis Fourie
    FatherJohan Bernhard Rudolph
    MotherElizabeth Susanna Fourie
    CHILDREN
    Descendancy Chart