Schulze, Carl Louis Otto

Carl Louis Otto Schulze
Biography
Volgens sy pa se aantekeninge is hy gedoop Carl Louis Otto. Op ander dokumente verskyn hy as Carl Otto Ludwig, Otto Carl en OCL Schulze.
Veg teen Malaboch in Blouberg 1894. Krygsgevangene op St Helena. Dagboek (Dagboek van O Schulze 1887-1975, vertaal in Afrikaans) in Transvaalse argief: TAB 1518.
Facts
  • Occupation - boer Rooidraai Lydenburg
Ancestors
Family Group Sheet - Child
Family Group Sheet - Spouse
Descendancy Chart